Jeremia 32:14 Die Boodskap (DB)

“Die Here, die God van Israel, is sterker as alles en almal. Hy het gesê: ‘Vat die verseëlde en die oop koopkontrak en sit dit in ’n kleipot sodat dit vir ’n lang tyd gebêre kan word.

Jeremia 32

Jeremia 32:13-18