Jeremia 21:10 Die Boodskap (DB)

Ek het besluit om hierdie stad skade aan te doen. Ek gaan niks goeds vir hulle doen nie,” sê die Here. “Ek sal die stad aan die koning van Babel oorgee. Hy sal Jerusalem verbrand.”

Jeremia 21

Jeremia 21:2-14