Jeremia 16:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Die Here het weer vir my gesê:

2. “Jeremia, jy moenie trou nie. Jy moet ook nie kinders hê in hierdie land nie.

3. Laat Ek jou vertel wat met die kinders wat in hierdie land gebore word en met hulle ouers gaan gebeur:

Jeremia 16