Jeremia 15:11 Die Boodskap (DB)

Die Here het geantwoord: “Dit sal met jou goed gaan, Jeremia. Jou vyande sal nog vir jou kom vra om namens hulle om hulp te smeek as moeilike en swaar tye kom.

Jeremia 15

Jeremia 15:9-19