Jeremia 13:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Die Here het vir my gesê: “Gaan koop vir jou ’n stuk linne en bind dit om jou heupe vas. Jy moenie die lap was nie.”

2. Ek het toe die lap gaan koop soos die Here vir my gesê het, en dit om my heupe vasgebind.

Jeremia 13