Jeremia 10:20 Die Boodskap (DB)

Ons huise is vernietig. Dit wat ons nog vastigheid gegee het, is tot niet. Ons kinders is van ons af weggevat. Hulle sal nie weer terugkom en seker maak dat ons ’n toekoms het nie.”

Jeremia 10

Jeremia 10:17-25