Hosea 4:18-19 Die Boodskap (DB)

18. As sy leiers smoordronk is, gaan soek hulle slegte vroue. Sy heersers hou meer van skande as van eer.

19. ’n Stormwind het hulle saamgevat. Hulle sal met skande doodgaan omdat hulle vir afgode geoffer het.”

Hosea 4