Hosea 12:3 Die Boodskap (DB)

“Die Here maak ’n hofsaak teen Juda. Hy gaan Jakob straf vir die manier waarop hy leef. Hy gaan die dinge wat hy doen, teen hom gebruik.

Hosea 12

Hosea 12:1-4