Hosea 10:9 Die Boodskap (DB)

“Van Gibea se tyd af het Israel maar net aangehou om sonde teen die Here te doen. Hulle het net nooit opgehou nie. Is daar dan ’n beter plek as Gibea waar die oorlog teen hierdie oortreders kan begin?

Hosea 10

Hosea 10:5-15