Hooglied 2:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Ek is soos ’n veldblommetjie wat in Saron groei en soos ’n lelie in die vallei.

2. Tussen al die ander vroue is my vriendinnetjie soos ’n lelie tussen droë takke.

Hooglied 2