Hooglied 1:15-17 Die Boodskap (DB)

15. Hoe mooi is jy nie, my liefste. Jou oë is so sag en lieftallig soos dié van ’n duif.

16. Hoe mooi en aantreklik is jy nie, my liefling. Van groen gras is ons bed gemaak.

17. Van seders is ons huisie se plafon en van sipresse die dak.

Hooglied 1