Hebreërs 11:31 Die Boodskap (DB)

En dan was daar nog Ragab, die straatvrou. Sy het in God geglo en die Israelitiese spioene gehelp. Daarom het God haar nie saam met al die ander ongehoorsame mense van die stad doodgemaak nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:26-39