Handelinge 4:27 Die Boodskap (DB)

“Ons sien nou hoe Dawid se woorde hier in ons eie stad waar word. Nou die dag het Herodes en Pontius Pilatus die heidene en die Israeliete laat saamspan teen u eie Seun. Maar hulle het U nie onkant betrap nie.

Handelinge 4

Handelinge 4:26-30