Handelinge 28:11 Die Boodskap (DB)

Na drie maande op Malta het ons Italië toe vertrek aan boord van ’n skip uit Aleksandrië, wat daar oorwinter het. Die skip se naam was die Dioskuri.

Handelinge 28

Handelinge 28:10-16