Handelinge 26:24 Die Boodskap (DB)

Paulus se woorde het Festus baie omgekrap. Toe hy dit nie meer kon uithou nie, het hy skielik geskree: “Jy is mal, Paulus! Jou groot geleerdheid is besig om jou van jou kop af te dryf.”

Handelinge 26

Handelinge 26:15-25