Handelinge 22:12 Die Boodskap (DB)

“Daar in Damaskus het ’n godsdienstige man gebly wat alles gedoen het wat in die wet van die Here geskryf staan. Sy naam is Ananias. Al die Jode in die stad het net goeie dinge oor hom gesê.

Handelinge 22

Handelinge 22:5-18