Handelinge 21:27 Die Boodskap (DB)

Toe die sewe dae amper verby was, het ’n groepie Jode uit Asië op ’n dag vir Paulus in die tempel raakgesien. Hulle was geskok en het dadelik begin skree:

Handelinge 21

Handelinge 21:19-34