Handelinge 20:29 Die Boodskap (DB)

“Sodra ek vertrek, sal ’n klomp slegte mense na julle toe kom wat onwaarhede oor Jesus aan julle sal kom vertel. Hulle het net een doel voor oë: om gelowiges deurmekaar te maak met hulle skewe leringe.

Handelinge 20

Handelinge 20:25-31