Handelinge 15:38 Die Boodskap (DB)

Maar Paulus was nie bereid om Markus saam te neem nie. Hy het hulle die vorige keer daar by Pamfilië in die steek gelaat.

Handelinge 15

Handelinge 15:27-39