Handelinge 15:21 Die Boodskap (DB)

“Moet ook nie vleis eet van diere wat verwurg is nie. En moenie bloed drink nie. Hierdie voorskrifte wat Moses vir ons gegee het, word immers nou al geslagte lank elke sabbat oor die hele wêreld heen geleer.”

Handelinge 15

Handelinge 15:12-24