Handelinge 14:23 Die Boodskap (DB)

Hulle het ook ouderlinge in hierdie gemeentes aangestel wat moes sorg dat die gelowiges op die regte pad bly. Paulus en Barnabas het saam met hulle gebid en gevas om hulle aan die Here se sorg op te dra.

Handelinge 14

Handelinge 14:22-25