Handelinge 14:11 Die Boodskap (DB)

Toe die mense sien wat Paulus gedoen het, het hulle opgewonde in hulle Likaoniese taal uitgeroep: “Die gode het mense geword! Die gode het na ons toe gekom!”

Handelinge 14

Handelinge 14:4-17