Handelinge 13:51 Die Boodskap (DB)

Hulle twee is ook kort daarna hardhandig uit die stad weggejaag. Hierdie slegte ervaring het Paulus-hulle nie mismoedig gemaak nie. Hulle het na Ikonium, die volgende stad, toe gegaan om die goeie nuus daar aan die mense te vertel. Hulle was steeds vol van die Heilige Gees se krag en ook vol blydskap.

Handelinge 13

Handelinge 13:43-51