Handelinge 13:34 Die Boodskap (DB)

“Toe God Jesus lewendig gemaak het, het Hy dit eens en vir altyd gedoen. Jesus sal nooit weer doodgaan en in die doderyk vergaan nie. So het God alles waar laat word wat Dawid vroeër gesê het:

Handelinge 13

Handelinge 13:33-35