Handelinge 10:2 Die Boodskap (DB)

Hy was ’n goeie mens. Kornelius en almal in sy huis het groot respek vir God gehad. Sy hand was altyd oop vir ander mense wat swaargekry het. Hy het ook baie tyd aan gebed afgestaan.

Handelinge 10

Handelinge 10:1-9