Genesis 8:14-16 Die Boodskap (DB)

14. Noag het die ark se deur oopgemaak en gesien die aarde is droog.

15. Dit was die 27ste dag van die tweede maand.

16. God het toe vir Noag gesê: “Kom maar uit die ark uit, jy en jou vrou, jou seuns en hulle vroue.

Genesis 8