Genesis 7:20-22 Die Boodskap (DB)

20. Die water het meer as sewe meter bokant die hoogste pieke gevloei.

21. Alles op aarde is uitgewis: voëls, vee en wilde diere, asook alle kruipende diere, ook al die mense.

22. Alles wat op die aarde asemgehaal het, is uitgewis.

Genesis 7