Genesis 50:3 Die Boodskap (DB)

Dit het 40 dae geduur. Dit was maar die normale tyd wat dit in Egipte geduur het om ’n liggaam te balsem. Al die Egiptenaars het 70 dae oor Jakob gerou.

Genesis 50

Genesis 50:1-4