Genesis 5:18-21 Die Boodskap (DB)

18. Toe Jered 162 was, is sy seun Henog gebore.

19. Jered het na Henog se geboorte nog 800 jaar geleef en ook nog ander seuns en dogters gehad.

20. Jered was dus 962 jaar toe hy oorlede is.

21. Toe Henog 65 was, is sy seun Metusalag gebore.

Genesis 5