Josef, jy sal die goeie dinge van die lewe ontvang: goeie koringoeste en groen weivelde,ryp gesaaides soos in die ou tyd,mooi en vrugbare heuwels.Mag al hierdie woorde waar word,want Josef is anders as sy broersen hy sal hulle lei.