Genesis 48:14 Die Boodskap (DB)

Jakob het toe sy hande oorkruis geplaas met sy regterhand op Efraim, die jongste broer, se kop. Sy linkerhand het hy op Manasse, die oudste, gesit.

Genesis 48

Genesis 48:7-18