Genesis 47:20 Die Boodskap (DB)

Josef het al die grond in Egipte vir die koning opgekoop. Omdat die hongersnood so groot was, het die Egiptenaars geen ander keuse gehad as om hulle grond te verkoop nie. Al die grond het toe die koning se eiendom geword.

Genesis 47

Genesis 47:17-29