Genesis 43:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Die hongersnood in Kanaän het vererger.

2. Toe die kosvoorraad amper op was, het Jakob gesê: “Gaan terug Egipte toe en kyk of daar nog kos is vir ons.”

3. Juda het egter gesê: “Ons kan nie, Pa. Die man het uitdruklik gesê ons kom nie sonder Benjamin daar aan nie.

Genesis 43