Genesis 39:11 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het Josef alleen in Potifar se huis gewerk. Al die ander huiswerkers was buite en Josef het alleen agtergebly.

Genesis 39

Genesis 39:3-14