Genesis 30:13 Die Boodskap (DB)

Lea het gesê: “Mooi so, die geluk is aan my kant. Al die ander vroue sal my sukses raaksien en my gelukkig ag.” Daarom het sy die kind Aser genoem.

Genesis 30

Genesis 30:7-19