Genesis 29:28 Die Boodskap (DB)

Jakob het ingestem. ’n Week lank het hy die huweliksfees gevier. Aan die einde van die feestyd het Laban toe Ragel vir hom as vrou gegee.

Genesis 29

Genesis 29:18-35