Genesis 27:38 Die Boodskap (DB)

Esau het weer gepleit: “Het Pa dan waaragtig niks vir my nie? Asseblief, Pa, gee my ook iets!” Isak het net stilgebly. Esau het toe bitterlik begin huil.

Genesis 27

Genesis 27:34-39