Genesis 25:28 Die Boodskap (DB)

Isak was mal oor Esau, omdat hy altyd vir sy pa sulke lekker wildsvleis gemaak het. Rebekka weer was erg oor Jakob, haar huiskind.

Genesis 25

Genesis 25:21-34