Genesis 23:4 Die Boodskap (DB)

“Menere, soos u weet, is ek maar ’n vreemdeling tussen u en besit ek geen grond nie. My vrou is dood en ek wil haar graag begrawe. Vandag vra ek u ’n stukkie grond vir ’n graf.”

Genesis 23

Genesis 23:1-14