Genesis 21:25 Die Boodskap (DB)

Abraham het Abimelek egter van ’n slegte voorval by ’n waterput vertel. Abimelek se manne het op ’n dag die put vir hulleself gevat en Abraham se mense kon dit toe nie meer gebruik nie.

Genesis 21

Genesis 21:20-30