Genesis 19:5 Die Boodskap (DB)

Hulle het Lot geroep en gevra: “Waar is die mans wat vroeër vanaand hier by jou was? Bring hulle uit. Ons wil hulle sien en met hulle seks hê.”

Genesis 19

Genesis 19:4-6