Genesis 19:37-38 Die Boodskap (DB)

37. Die oudste het ’n kind gebaar en hom Moab genoem. Tot vandag toe is hy die stamvader van die Moabiete.

38. Die jongste dogter het ook ’n seun gehad en hom Ben-Ammi genoem. Tot vandag toe is hy die stamvader van die Ammoniete.

Genesis 19