Genesis 18:28 Die Boodskap (DB)

Sê nou daar is nie heeltemal 50 nie, maar net 45 goeie mense. Sal U dan die stad vernietig? Gaan vyf soveel verskil maak?”“Nee,” sê die Here toe, “as daar 45 is, sal Ek nie die stad vernietig nie.”

Genesis 18

Genesis 18:24-33