Genesis 18:10 Die Boodskap (DB)

Een van hulle sê toe: “As ek volgende jaar op dieselfde tyd weer hier verbykom, sal jou vrou ’n seun hê.”Sara het dit gehoor, want sy het agter hulle in die tent se ingang gestaan.

Genesis 18

Genesis 18:6-20