Genesis 15:7 Die Boodskap (DB)

Verder het die Here gesê: “Abram, Ek is die Een wat jou familie destyds uit Ur van die Galdeërs laat wegtrek het. Ek het dit gedoen omdat Ek hierdie land vir jou wil gee.”

Genesis 15

Genesis 15:5-12