Genesis 15:14 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag sal Ek egter die nasie straf wat jou kinders so sal laat swaarkry. Daarna sal Ek jou kinders met baie besittings uit daardie land laat trek.

Genesis 15

Genesis 15:8-21