Galasiërs 1:18 Die Boodskap (DB)

Eers drie jaar later het ek weer in Jerusalem gekom. Daar het ek vir Petrus ontmoet en vyftien dae by hom oorgebly.

Galasiërs 1

Galasiërs 1:16-24