Ester 7:6 Die Boodskap (DB)

Toe sê Ester: “Ons vyand, die een wat ons vervolg, is hierdie slegte man Haman.” Haman het hom asvaal geskrik en angsbevange na die koning en Ester gestaar.

Ester 7

Ester 7:3-10