Esegiël 9:11 Die Boodskap (DB)

Hierna het ek die man sien terugkom wat in die huis van die Here diens doen en wat ’n pen en ’n boek gedra het. Hy het kom sê: “Ek het alles gedoen wat U gesê het ek moet doen.”

Esegiël 9

Esegiël 9:2-11