Esegiël 46:5 Die Boodskap (DB)

Hy bring ook sestien kilogram meel wat saam met die ram voor My verbrand moet word. Hy kan self kies hoeveel meel hy saam met elke lammetjie wil verbrand. Hy moet ook vier liter olyfolie by elke sestien kilogram meel sit.

Esegiël 46

Esegiël 46:1-9